Rates & Reservations   ~  Ankergooi Holiday Accommodation

 Take A Look At Our Affordable Rates:                                                                                                                     

Ankergooi Lower: R1300 (sleeps 6 persons)   ~   Ankergooi Upper: R700 (sleeps 2 persons)

There is a levy (not included in above rates) for cleaning and linen on every booking ~ R500 for Ankergooi Lower and R300 for Ankergooi Upper.

Method of Payment: EFT  -  banking details will be provided: a deposit of 50% of the booking amount  is due 48 hours after a preliminary booking has been made.

As soon as proof of payment of the deposit has been received per email, the reservation is confirmed.

The balance is payable upon arrival. There will be no refunding of the deposit upon cancellation.

Online Booking & Conditions:

Reservations can be made by sending an email or per telephone.

We can be contacted on cell number 082 573 9231 or drop us an email at: kobusbruwer at gmail dot com

 

During peak season, only bookings for at least 7 nights will be accepted.

The period between Christmas and New Year can only be booked as a whole.

During Easter, a minimum booking of 4 nights will be allowed.

The rest of the year, a minimum booking of 2 nights is required.

 

Do not miss out on the opportunity to experience De Kelders in the Gansbaai area!

 Ankergooi Holiday Accommodation in De Kelders near Gansbaai - Affordable Rates

 

Tariewe & Bespreking   ~   Ankergooi Vakansie Verblyf

Kyk Gerus Na Ons Bekostigbare Tariewe:

Ankergooi Onder: R1300 (6 persone)   ~   Ankergooi Bo: R700 (2 persone)

Hierdie blyplek het ‘n skoonmaak- en linnefooi op elke bespreking (nie ingesluit by bostaande tariewe) ~ R500 vir Ankergooi Onder en R300 vir Ankergooi Bo.

Betalingswyse: EFT  -  bankbesonderhede sal verskaf word. 'n Deposito van 50%  is  betaalbaar binne 48 uur nadat voorlopige bespreking gemaak is.

Sodra die betalingsbewys per epos ontvang is, word u bespreking bevestig. Die uitstaande bedrag is betaalbaar met aankoms.

Geen terugbetaling van deposito sal gemaak word in die geval van 'n kansellasie nie.

Aanlyn Bespreking & Voorwaardes:

Besprekings kan per epos of telefonies geskied.

Ons kan geskakel word by die volgende nommer 082 573 9231 of stuur 'n epos aan: kobusbruwer at gmail dot com

 

In seisoen-tyd word 'n minimum bespreking van 7 nagte aanvaar.

Die tydperk tussen Kersfees en Nuwejaar moet aaneenlopend bespreek word.

Tydens die Paasnaweek, word 'n minimum bespreking van 4 nagte vereis.

Buite seisoen-tyd wod 'n minimum bespreking van 2 nagte toegelaat 

 

Gryp die geleentheid aan om De Kelders en die Gansbaai-omgewing te ervaar!