About Ankergooi Holiday Accommodation

The word "Ankergooi" is Afrikaans for "dropping anchor" - meaning, of course, to come to a standstill - and perhaps that is exactly what you are planning to do here in De Kelders...take time to relax, break the daily routine, and relieve your stress by partaking in some of the many activities available here, or close by in Gansbaai, Baardskeerdersbos or Hermanus.

Or simply be still and indulge in the breathtaking environment of the coastal area of the Overberg region in the Western Cape. De Kelders is the Afrikaans word for "the cellars", referring to the many caves in the sandstone cliffs in the area. 

Ankergooi offers you affordable yet comfortable and tasteful holiday accommodation near the beach in the small coastal town of De Kelders. You can make use of the self-catering amenities, or visit one of the restaurants in the area for your daily meals. Safe parking with an installed security light, is available.

 De Kelders Holiday Accommodation near Gansbaai

 Meer oor Ankergooi Vakansie Verblyf

 As u wil ankergooi - tot stilstand kom, wegbreek uit die daaglikse roetine, ontspan en ontslae raak van die spanning en stres van die gejaagde lewe, is hierdie net die plek vir jou! Ankergooi bied u bekostigbare, dog gerieflike en smaakvolle vakansie verblyf eenhede in De Kelders, naby Gansbaai - binne stapafstand van die see.

U kan gebruik maak van Ankergooi se selfsorg-geriewe, of van die restaurante in die omgewing besoek vir maaltye - oorweeg ook die besondere piekniekplekke in die omgewing. Veilige parkering, toegerus met 'n sekuriteitslig, is beskikbaar.

Geniet een van die vele aktiwiteite in die omgewing van De Kelders, of by nabygeleë Gansbaai, Baardskeerdersbos of Hermanus. Of wees net stil en waardeer die asemrowende natuur van die kusgebied in die Overberg streek van die Wes-Kaap. "De Kelders" verwys na die talle grotte in die sandsteenrotse van die omgewing van die klein kusdorpie.

Ankergooi Holiday Accommodation