Ankergooi Holiday Accommodation / Vakansie Verblyf

Things to do & see    ~     Aktiwiteite & Besienswaardighede

De Kelders Drip Cave & Other Caves

De Kelders is the Afrikaans word for "the cellars", referring to the many caves in the sandstone cliffs in the area. Of these, the most visited is Klipgat Cave, where some of the oldest remains of modern man (homo sapiens) have been found. De Kelders Drip Cave is the only freshwater cave found along the coast of Africa, and you can enter the cave and even swim in the natural mineral water, but must be accompanied by a guide. (Contact Gansbaai tourism centre: 028 384 8336). It was first visited by Lady Anne Barnard in 1798.

Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Drupgrot Walking Trail   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Drip Cave Walking Trail

De Kelders Drupgrot & Ander Grotte

Deur die jare heen is talle grotte in die sandsteenrotse in die omgewing uitgekalwe. Hiervan is Klipgat Grot die bekendste, waarin van die oudste oorblyfsels van die hedendaagse mens (homo sapiens) gevind is. De Kelders Drupgrot is die enigste varswater grot wat langs die kuslyn van Afrika gevind kon word. Dit het gewild geraak as 'n swemplek a.g.v. die natuurlike mineraalwater wat daarin voorkom. Om die grot te verken, moet besoekers vergesel word van 'n gids. (Kontak Gansbaai toerisme sentrum 028 384 1439). Hierdie besienswaardigheid is die eerste keer besoek in 1798, deur Lady Anne Barnard.

Walker Bay Nature Reserve and "Die Plaat"

Where De Kelders ends, the Walker Bay Nature Reserve begins. It is a coastal reserve (managed by Cape Nature) that stretches all the way to the Klein River estuary near Hermanus. The reserve boasts a beautiful long beach, known as “Die Plaat”, with white sands and limestone rocks. The Walker Bay Nature Reserve is popular for one day hikes, angling, swimming, surfing and picnicking.

 Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Walker Bay Nature Reserve   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Walker Bay Angling

Walkerbaai Natuurreservaat en "Die "Plaat"

Waar De Kelders eindig, begin Walker Bay Natuurreservaat. Dit is 'n kusgebied (bestuur deur Cape Nature) wat tot by die Klein Rivier vleigebied naby Hermanus strek. The reservaat beskik oor 'n asemrowende strand, bekend as “Die Plaat”, met spierwit sand en sandsteenrotse. Die Walker Bay Natuurreservaat is 'n gewilde plek vir dagstaproetes, hengel, swem, branderplankry en piekniek-uitstappies.

Die Plaat Picnic Spot near De Kelders   ~   Die Plaat Piekniekplek naby De Kelders

4x4 Picnic spot - Wildcard or entry permit is required.

4x4 piekniekplek  -  Wildcard of toegangspermit word benodig vir toegang.

Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Die Plaat Cycling   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Die Plaat Surfing

Hiking Trails near De Kelders, Hermanus, Gansbaai, Uilkraalsmond and Franskraal

  • Hermanus 18 km - This day hike from De Kelders Cave to Hermanus via Die Plaat will take you past some beautiful coastal scenery.
  • Duiwelsgat/ Klipgat Trail -  This is a 7 km trail from the harbour of Gansbaai along the shore to the entrance of the Walker Bay Nature Reserve and the famous Klipgat Cave. The trail passes several larger and smaller caves and coves. Along the way you stumble upon a natural hole in the ground, surrounded by a circular stonewall, the locals call “Duiwelsgat” (The hole of the Devil). The wall was build by the first inhabitancy of the area to prevent the sheep and cattle from falling into the hole, which was formed by the collapse of the cave ceiling.
  • Various coastal walks, e.g. to Uilkraalsmond Nature Reserve, Pearly Beach, Kleinbaai, Franskraal and Walker Bay.
  • Platbos -  A protected cove in the middle of De Kelders is perfect for swimming and picnics. Fig trees, some thought to be around 150 years old, grow near the freshwater streams. The Platbos hiking trail runs along Africa's southernmost forest - an ancient, indigenous forest on the slopes of the Baviaanspoort Hills on the Grootbos Road just outside Stanford. 

 Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Klipgat Cave Walking Trail   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Duiwelsgat Walking Trail

Staproetes naby De Kelders, Hermanus, Gansbaai, Uilkraalsmond and Franskraal

  • Hermanus 18 km - 'n Dagstap van die De Kelders Grot na Hermanus via Die Plaat, al met die pragtige kusgebied langs.
  • Duiwelsgat/ Klipgat staproete -  Hierdie roete is 7 km lank, van die Gansbaai hawe af, kuslangs tot by die ingang van Walker Bay Natuurreservaat en Klipgat Grot, verby etlike sandsteengrotte. Langs die pad kan “Duiwelsgat” gesien word - 'n natuurlike gat in die grond, omring deur 'n klipmuur. Die muur is deur die oorspronklike inwoners van die gebied gebou, om te keer dat vee of mense in die gat val. Die gat het ontstaan deurdat die dak van die grot ingeval het.
  • Verskeie staproetes langs die kus, onder andere na Uilkraalsmond Natuurreservaat, Pearly Beach, Kleinbaai, Franskraal en Walkerbaai.
  • Platbos - 'n Beskermde baai in die omgewing van De Kelders, gewild vir swem en pieknieks. Die Platbos staproete lei deur 'n eeue-oue, inheemse woud aan die hange van die Baviaanspoort Heuwels op die Grootbos pad net buite Stanford. Vyebome, waarvan sommige selfs so oud as 150 jaar kan wees, groei naby varswaterstrome. Dit is Afrika se mees suidelike woudgebied.

 Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Platbos Walking Trail   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Platbos Picnic Spot

 A Visit to Baardskeerdersbos can be recommended   ~   Besoek gerus Baardskeerdersbos

The following places / activities is a Must See for our guests at Ankergooi Holiday Accommodation:

  • Marietjie's Pub/ Marietjie se Kroeg
  • Rusty's Train/ Rusty se treintjie
  • Wagon with fresh produce/ Vars Produkte-Wa

 Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Marietjies Pub Baardskeerdersbos   Ankergooi Holiday Accommodation De Kelders Rusty se Treintjie Baardskeerdersbos

Gansbaai:

  • Shark Cage Diving  ~  Duik in 'n hok tussen witdoodhaaie!
  • Whale watching ~ Walvis-kyk bootrit
Ankergooi Holiday Accommodation


Book now to confirm your stay at Ankergooi Holiday Accommodation, and start exploring!

Bespreek nou om u wegbreek by Ankergooi Vakansie Verblyf te verseker, en begin om die omgewing te verken!